Daar is sulke walkways onder die pad ipv sebrastrepe omdat die traffic hier soos absoluut chaos is. In die walkways is winkels en van hulle is regtig lank, amper 300m wat mens ondergrond kan stap en shooping doen.